Voortrekkermonument

Die Voortrekkermonument
Die amptelike program vir die inwyding van die Voortrekkermonument

Die Voortrekkermonument is 'n belangrike baken op Monumentkoppie net buite Pretoria naby die N14 nasionale pad. Die monument is tussen 1937 en 1949 in die Art Déco-styl gebou. Dit is in 1949 voltooi en is opgerig om die Groot Trek van die negentiende eeu te gedenk en word beskou as 'n belangrike gedenkteken van die Voortrekkers se moed, vasberadenheid en volharding in die stigting van die twee voormalige Boererepublieke.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search